advertisement
Question
Posted by: Sonja | 2008/10/06

Fungie infeksie

Hi Dr Bets

Ek het n'  " omloop"  onder en in my neus al seker vir 3 - 4 weke lank. En ja ek het n'  kat. Ek het alles al probeer, - Tinaderm - Zam-Buk en Dermadine gaan nou vandag Germoline maar koop. Dit wil net nie weg gaan nie. Dit brand en jeuk geweldig en is baie rooi. Is daar iets anders wat Dr kan voorstel of moet ek maar eerder n'  Dr gaan sien.

Dankie
Sonja

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sonja
Is jy seker dis 'n omloop - nie dalk 'n ekseem nie? Vra die apteker moet net mooi kyk - as dit so lyk kan jy dalk 'n hidrokortisoon roompie probeer. As hy nie seker is nie, moet jy liewer dokter toe gaan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement