advertisement
Question
Posted by: POPPIE | 2008/12/02

fractured upper arm

liewe dr, ek het 5 weke gelede in bad gegly en bo-arm gefracture. gooi altyd baba-olie in bad vir droe vel, sodoende in bad gegly,was dadelik by hospitaal en x-trale.dr sit arm in " sling"  hy se dit vat 6 weke om reg te kom,maar dis al 5 weke en bitter min herstel,steeds baie pyn,wat is tog die oorsaak van die gesloer om te herstel,hoop u het goeie nuus,innig dankie byvoorbaat dr.dit het baie verbeter maar kan arm nog nie oplig nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Poppie
As jy sê dit het bitter min herstel, wys dit so op die x strale of voel dit net so? As dit op die xstrale wys sal die dokter dan later oorweeg om 'n pen in te sit.
'n bo arm fraktuur neem 6-8 weke en omdat mens se gewrig stil is kan jy met 'n bietjie van 'n stywe skouer gewrig sit na die tyd wat mens dalk sal moet behandel met fisioterapie.
Ongelukkig kan mens nou nie eintlik 'n bo arm in gips sit nie, so dit is maar seer want die twee los punte skuur teen mekaar as jy beweeg tot dit begin heg.
Neem jy aanvullings ( Magnesium en Kalsium?)
Sterkte
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: POPPIE | 2008/12/03

DANKIE DR. GAAN DEFINITIEF U RAAD VIR MAGNESIUM NEEM, NEEM REEDS KALSIUM,INNIG DANKIE U RAAD IS HEWIGE TROOS VIR MY

Reply to POPPIE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement