advertisement
Question
Posted by: annessa | 2008-12-10

foxie fighting with other dogs

ek het n 7-8maande oue foxie. Ons het hom vandat hy n baba is. Ons het einde nov na n kleiner plekkie getrek. Hy baklei dag en nag met die ander reun (3 jaar plus oud) cross maltese daar is ook n maltese teef, (5jaar plus) gesteriliseer, wanneer hy net naby die ander hond kom of " dink"  hy is in die omgewing begin hy baie agressief raak hy byt alles wat voorkom dan en gaan aan die bewe en skuim kom by sy mond uit. Die probleem is die ander reun het lang hare en syne is kort hy het lelike wonde aan sy oog, been etc. Sal dit help as ek hom laat " kastreer" ? Hy het nog nie " balls"  nie maar lig sy been. Enige advies? Moet ek hom slaan? weghou van die ander hond? HELP ASB? Miskien n kalmeermiddel. Wanneer ek egter met hulle gaan loop is hy fine . (English reply would be fine) Thanx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Annessa

As hy sewe maande oud is en 'n reun moet daar iewers balls wees. Laat hom kastreer en onthou om altyd die mees dominante hond in sy posisie te ondersteun. Dit help nie jy raas met die dominante hond nie, raas met die minder dominante hond en wys dat jy die dominante hond in sy posisie aanvaar. Die dominante een moet eerste eet, aandag kry ens...

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement