advertisement
Question
Posted by: ALET | 2010/05/17

FOSMAS VERSUS PROTOS

WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN FOSAMAX EN PROTOS?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Alet
Fosamax is 'n bisfosfonaat en 'n middel wat direk op die osteoklast beenselle werk- hierdie selle is verantwoordelik vir die wegkou van been en die Fosamax vertraag hulle werking sodat die beenbouende selle hulle werk beter kan doen. Protos is die enigste middel op die mark wat beide hierdie selle teiken in die sin dat hulle die osteoklaste rem asook die beenbouende selle (osteoblaste) stimuleer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Alet | 2010/05/24

Baie dankie vir terugvoer! Enige newe effekte op middel Protos?

Reply to Alet
Posted by: Healthy Bones | 2010/05/24

Beste Alet
Fosamax is 'n bisfosfonaat en 'n middel wat direk op die osteoklast beenselle werk- hierdie selle is verantwoordelik vir die wegkou van been en die Fosamax vertraag hulle werking sodat die beenbouende selle hulle werk beter kan doen. Protos is die enigste middel op die mark wat beide hierdie selle teiken in die sin dat hulle die osteoklaste rem asook die beenbouende selle (osteoblaste) stimuleer.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement