advertisement
Question
Posted by: HELP | 2009-11-19

Folic acid

Hallo!
Ek lei aan restless legs sindroom. Dink U folic acid sal kan help? of is daar ander vitamiens wat ek kan drink. Ek ondervind dit moeilik om te slaap. Nou begin ek probleme ondervind om op my werk te konsentreer.
In die nag as ek nie kan slaap nie, dan loop ek op my tredmill, totdat ek voel my bene ruk nie meer so nie. Dan kan ek weer \n bietjie slaap.
Dankie by voorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Help
Rustelose Been Sindroom mag reageer as mens alkohol en kafeïne vermy, rook staak (indien van toepassing) en addisionele slaap en oefening kry (dis hoekom jy beter slaap as jy op die 'treadmill' oefen). Daar is 'n wye spektrum medikasies wat jou dr kan voorskryf (bv. ropinirool), gesels dus weer met 'n dr daaroor. Die enigste voedingstof wat ek van weet wat moontlik kan help is magnesium. Vra jou apteker vir 'n goeie magnesium supplement soos Magnesite en probeer dit vir 2-3 maande.
Ek hoop jy sal verligting kry, want dit is 'n uiters onaangename toestand.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2009-11-20

Beste Help
Rustelose Been Sindroom mag reageer as mens alkohol en kafeïne vermy, rook staak (indien van toepassing) en addisionele slaap en oefening kry (dis hoekom jy beter slaap as jy op die 'treadmill' oefen). Daar is 'n wye spektrum medikasies wat jou dr kan voorskryf (bv. ropinirool), gesels dus weer met 'n dr daaroor. Die enigste voedingstof wat ek van weet wat moontlik kan help is magnesium. Vra jou apteker vir 'n goeie magnesium supplement soos Magnesite en probeer dit vir 2-3 maande.
Ek hoop jy sal verligting kry, want dit is 'n uiters onaangename toestand.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement