advertisement
Question
Posted by: suzi | 2010/10/25

floute

My seun van 27 jr oud het onlangs tydens oefening in ''n gimnasium flou geword. Gedurende die floute(ongeveer 30 sek) het hy snork geluide gemaak en sy oë  was oop. Hy is na ''n dr wie diagnoseer het dat dit agv lae bloedsuiker was. Hy het bevind dat sy bloeddruk effe hoog is en hy het grootskaalse lewensstyl veranderinge gedoen en gebruik ook nou bloeddrukmedikasie.Die naweek, ongeveer 6 maande later, het hy weer flougeword. Hy het by vriende gekuier en ''n paar drankies gerdink(nie meer as 2-3glase) en ongeveer 2-3 uur ''n waterpyp gerook.(Hy is nie ''n roker nie). Hy het skielik sleg gevoel en opgestaan om water te drink. Hy het toe weer flou geval met dieselfde simptome. Sy gereelde dr is nie nou beskikbaar nie. Dink u dis nodig dat hy neurologiese toetse moet ondergaan of kan dit bloot weens dehidrasie of die ongewone rook inaseming wees? Na so ''n floute voel hy heel normaal en het geen nagevolge.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Suzi
Die simptome is vir my baie verdag van 'n epileptiese aanval. Ek stel voor dat hy 'n neuroloog sien want hy moet waarskynlik 'n EEG kry
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/25

Hallo Suzi
Die simptome is vir my baie verdag van 'n epileptiese aanval. Ek stel voor dat hy 'n neuroloog sien want hy moet waarskynlik 'n EEG kry
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement