advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2010-12-13

Flomist

Ons gaan hierdie jaar vir ons jaarlikse vakansie see toe en ek kry altyd vreeslik hooikoors wanneer ons daar is. Ek gebruik Deselex, maar ''n vriendin het gesê  dat ek ook Flomist moet probeer aangesien sy dit gebruik en baie baat vind daarby.

Is Flomist veilig om te gebruik? Kan ek dit saam met Deselex gebruik? Ek is ''n asma lyer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anoniem
Jy kan dit gerus probeer - mens kan 'n soortgelyke neussproei oor die toonbank koop (Beclate). Dit kan mens se neus laat bloei, so moenie op die neusseptum (in die middel) spuit nie, tilt die sproei effens dat jy aan die binnekant van die buitenste neus vleuels spuit (hoop jy verstaan wat ek bedoel!)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-13

Hallo Anoniem
Jy kan dit gerus probeer - mens kan 'n soortgelyke neussproei oor die toonbank koop (Beclate). Dit kan mens se neus laat bloei, so moenie op die neusseptum (in die middel) spuit nie, tilt die sproei effens dat jy aan die binnekant van die buitenste neus vleuels spuit (hoop jy verstaan wat ek bedoel!)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement