advertisement
Question
Posted by: BB | 2011/07/29

Flikkergram

Ek moet gaan vir ''n flikkergram op my skildklier. Kan jy asb vir my in detail beskryf wat die prosedures is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Verwys na die volgende artikel vir 'n breedvoerige verduideliking oor hierdie prosedure: http://www.patient.co.uk/health/Radionuclide-(Isotope)-Scan.htm

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lise | 2015/01/16

My ma het al 2 haar achilles afgeskeur. Na operaties en weke in gips het hulle vandag gips afgehaal en weer n scan gemaak. Nou was die radioloog ongerus, want jy het gaatjies in haar bene gesien. Sy kry nou woensdag n flikkergram van haar skelet. Daar was in haar linker en rechter Been 24 en 26 mm gaatjies in die beendere. Ek bly in Nederland, en biekie gegoogle, wat dit kan wees. Maar niks hieroor gelees nie. Wie weet wat dit moglyk kan wees? n Beensiekte soos osteoporose of iets derglyk? Of kan dit net wees omdat haar beide bene so lank ini gips was? Sal graag meer hieroor wil weet. Wie kan My hierby help? Byvoorbaat, Dankie

Reply to Lise

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement