advertisement
Question
Posted by: DD | 2008-11-26

Flaxseed Oil

Hi. Ek wil net uitvind ek het flaxseed oil kapsules begin gebruik - en vandat ek dit begin drink het, het ek '  n verskriklik begin hoofpyne kry. Maar nie gewone hoofpyn nie - dit het gevoel of ek drukking op die brein gahad. Is dit moontlik dat die flaxseed my bloeddruk verhoog het. Ek het oor die algemeen geen probleme met my bloeddruk nie. Of is daar '  n moontlikheid dat daar iets fout was met die pille. En beteken dit ek sal nooit flaxseed kan gebruik nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo DD
Sover ek weet veroosaak dit nie hoofpyn nie, maar daar is dalk vit A bygevoeg wat wel kopseer kan veroorsaak. Probeer dalk 'n ander maak, en maak seker daar is nie ander vitamienes bygevoeg nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement