advertisement
Question
Posted by: Harties | 2010/09/15

Flat bloodglucose curve

Dankie vir die beantwoording van my vraag oor hipoglukemie. Ek wil net graag weet om watter rede het my bloedglukose konstant gebly gedurende die Glukose intoleransie toets. My vastende glukose was 5,2 mmol/l ,na 1 uur was dit nog steeds 5,2 mmol/l en na nog ''n uur was dit 5,1 mmol/l. Is my bloedsuiker nie veronderstel om effens op te gaan en dan weer te daal met die glukose toets nie? Is daar ''n rede hiervoor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Harties
Ja, eintlik behoort jou glukosekurwe wel tot 'n mate te reageer op die lading glukose. Maar indien jy aan reaktiewe hipoglukemie ly, dan sal jou bloedglukose eers vinnig styg na ongeveer 2,5 tot 3 uur en dan het so vinnig weer val. Het jy dit met die dr bespreek en vir hom/haar gevra of jy dalk aan reaktiewe hipoglukemie ly? Vra gerus en onthou tog om ook 'n geregistreerde dieetkundige te konsulteer.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/09/15

Beste Harties
Ja, eintlik behoort jou glukosekurwe wel tot 'n mate te reageer op die lading glukose. Maar indien jy aan reaktiewe hipoglukemie ly, dan sal jou bloedglukose eers vinnig styg na ongeveer 2,5 tot 3 uur en dan het so vinnig weer val. Het jy dit met die dr bespreek en vir hom/haar gevra of jy dalk aan reaktiewe hipoglukemie ly? Vra gerus en onthou tog om ook 'n geregistreerde dieetkundige te konsulteer.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement