advertisement
Question
Posted by: Desperaat | 2005/11/04

Q.

Fit for life, Weigh Less of Lae GI dieet??

Ek is al raadop. Ek het 5 jaar gelede 20 kg verloor met Weigh-Less en my doelgewig gehou vir langer as 3 jaar. Ek is nou 30 en het 'n maand gelede ophou rook en tel daagliks gewig op, ten spyte daarvan dat ek kyk na wat ek eet en nie noodwendig meer as voorheen eet nie. Ek het nou begin met Fit for Life. Ek eet vrugte tot ongeveer 12 uur in die dag, 2 snytjies lae GI saadbrood en groente in die middag en groente en 'n protein in die aand. Na 5 dae weeg ek 1/2 kg meer. Is Fit for Life gesond of moet ek eerder weer Weigh Less volg? Ek het ook intussen Eet Slim Bly Slank gekoop en wonder of ek nie eerder die lae GI dieet moet doen nie. Help asseblief!!!!

4
user comments

C.

Posted by: M | 2005/11/08

I have done all of them over the years, I have lost 35kg, and i have 7 kg to go - what i have been on for the last 2 years is Low GI, and it is by far the best. This is definatly a change of lifestyle kind of diet, is so easy to follow and stick to. I highly recommend that you find a dietician who works with the Glycemic Index and give it a try. Good luck!

Reply to M
Posted by: Sussie | 2005/11/07

Hi daar, my voorstel is Weigh-less het vir jou gewerk, hoekom nie teruggaan soontoe nie, jy weet dit werk.. Ja man bel sommer nou en sluit weer aan, die somer is om die draai en dit sal die moeite werd wees.

Reply to Sussie
Posted by: mom24 | 2005/11/06

Hi Anita ,, kan jy miskien die lae GI eetplan vir my epos na :

naadams at mweb dot com!
Thanx

Reply to mom24
Posted by: Anita | 2005/11/04

Hi daar,

Ek is laas jaar gediagnoseer met diabetes tipe 2, ek is na 'n dieetkundige toe, en sy het my 'n lae GI eetplan gegee, wat ek vir die res van my lewe moet gebruik, en ek het al oor die 30kg verloor, en ek verloor nog steeds. Ek beveel dit regtig aan. Vandat ek op die eetplan is, het ek nog nie een kilogram opgetel nie. STERKTE!!!

Reply to Anita

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement