advertisement
Question
Posted by: Raine | 2008/12/15

First appointment

Hello,
Wat kan kan verwag van ' n eerste afspraak by ' n
dieetkundige.Ek sukkel om ' n laaste 5kg te verloor na omtrent
10kg wat met gereelde oefen en dieetverandering verkry is.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Raine
Veels geluk met die verlies van daardie 10 kg. Mooi gedaan. Elke dieetkundige benader haar/ sy praktyk individueel. Dit is dus moeilik om presies te voorspel wat hy/sy sal doen met die eerste afspraak, maar ek skat dat die dieetkundige jou sal weeg, jou lengte sal meet, moontlik jou liggaamsvet% meet en 'n mediese en dieetgeskiedenis sal neem. Sy/hy sal dan vir jou raad gee oor hoe om daardie laaste 5 kg te verloor deur veranderings aan jou voedselinname te maak. Dieetkundiges kyk ook gewoonlik na die totale dieet om vas te stel of die dieet wat pasiënte gebruik, gebalanseerd is.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Zexeon | 2008/12/15

Sy gaan jou definitief weeg dan ook heel waarskynlik vrae vra oor jou huidige eetgewoontes en en moonlike adviseer hoe om dit aan te pas en moontlik opvolg besoek/e.

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement