advertisement
Question
Posted by: Lucy | 2010/10/11

Fietsry

Hi Dok, ek is ''n fietsryer, maar die afgelope paar maande het knoppe, ek weet nie of dit kliere is wat swel of wat nie, begin ontwikkel tussen my bobeen en buiteskaamlip van die vagina. Ek het probeer kyk of dit nie dalk ingroeihaartjies is nie, maar kon niks vind nie. Indien ek paar dae nie sou ry, raak die knoppe kleiner, maar sodra ek weer op die fiets klim, is hul weer net so geswel. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lucy
Dit kan limfkliere wees wat gekneus word as jy fietsry. Miskien moet jy kyk of jy nie 'n breer saal kan opsit nie. Die huidige een vang jou dalk net op 'n sensitiewe area.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/11

Hallo Lucy
Dit kan limfkliere wees wat gekneus word as jy fietsry. Miskien moet jy kyk of jy nie 'n breer saal kan opsit nie. Die huidige een vang jou dalk net op 'n sensitiewe area.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement