advertisement
Question
Posted by: Karen Everson | 2011/03/17

Fibrose van die longe agv rhumatoide arthritus

Ek is met RA gediagnoseer in Nov 2010. Die medikasie wat die dokter voorgeskryf het, kan fibrose van die longe veroorsaak. Wat is die simptome daarvan? Ek sukkel vreeslik met slym in my bors asook ''n gedurige hoes.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Longfibrose is eintlik vorming van litteken weefsel in die longe. Mens kan dit op x/strale sien en die simptome is hoofsaaklik kortasem en hoes. Miskien moet jy 'n pulmonoloog sien vir 'n longfunksie toets en xstrale om jou longe te evalueer en te monitor terwyl jy op die medisyne is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/06/28

Wat is die stappe van agteruit gaan van long fibrose en oorlewings jare

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/17

Hallo Karen
Longfibrose is eintlik vorming van litteken weefsel in die longe. Mens kan dit op x/strale sien en die simptome is hoofsaaklik kortasem en hoes. Miskien moet jy 'n pulmonoloog sien vir 'n longfunksie toets en xstrale om jou longe te evalueer en te monitor terwyl jy op die medisyne is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement