advertisement
Question
Posted by: Danielle | 2010/02/18

Fibromialgie-hartpyne-linkerbors

Hello, Ek is nogal iewat bekommerd aangesien daar ' n famielie geskiedenis is van hartsiektes. Wat my egter pla is dat ek al verskei angiogramme laat doen het en niks oplewer nie. Net dat my hart van tyd tot tyd ' n ritme sal mis. Ek het al die dragbare angiogram masjien gehad wat ek moes druk sodra ek die pyn kry maar volgens die dr kan hulle niks fout vind. Ek het geen cholestrol probleme,hoë bloedruk of ernstige siektes. Van verlede week het ek agter gekom dat met rukke indien my hart klop ek wel met rukke seer kry. Soveel so dat ek eintlik wakker word daarvan. Ek is nou op procydin. Ek is nogal bang ek kan dalk ' n hartaanval kry. Is dit dalk te doen met fibromialgie of waarna moet ek soek. Ek is regtig desperaat. Kan dit dalk angs aanvalle wees,depressie, Ek sal bly wees as julle my dalk kan voorsien van engie inligting. Dankie danielle Lamprecht

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Danielle
Dit klink nie vir my of daar rede tot kommer is vir moontlik hartaanval nie, jy het nie eintlik risiko faktore nie. Kyk bietjie of dit help as jy 'n anti-inflammatoriese middel neem ( bv Mypaid) as jy die borspyn kry - as dit die pyn wegneem, is die probleem waarskynlik longvlies ontsteking of inflammasie in die spiere van die borskas wand. Mens kan dit kry van spanning of iets wat jy doen soos swaar optel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/18

Hallo Danielle
Dit klink nie vir my of daar rede tot kommer is vir moontlik hartaanval nie, jy het nie eintlik risiko faktore nie. Kyk bietjie of dit help as jy 'n anti-inflammatoriese middel neem ( bv Mypaid) as jy die borspyn kry - as dit die pyn wegneem, is die probleem waarskynlik longvlies ontsteking of inflammasie in die spiere van die borskas wand. Mens kan dit kry van spanning of iets wat jy doen soos swaar optel.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement