advertisement
Question
Posted by: Tina | 2010/10/14

Fibromialgie

Dr Bets
Ek is gediagnoseer met fibromialgie en dit is tans vir my moeilik om oefeninge te doen soos voorheen. Ek wil weet of Simply Slim, wat hulle as ''n natuurlike produk adverteer, veilig is om saam met CymGen 60mg te drink? Ek volg ''n gebalanseerde kilojoule beheede dieet, maar tel steeds gewig op.
Groete
Tina

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tina
Ek is nie 'n voorstander van dieetmiddels nie - dit is meestal nie baie gesond vir jou nie, en werk in elk geval net tydelik. Die oorsaak van jou gewigstoename is waarskynlik die Cymgen - so vra jou dokter of jy nie dalk eerder iets anders soos Wellbutrin of Serzone kan probeer nie? Oefening is baie belangrik vir mense met fibromialgie - kyk of jy dalk 30 min per dag kan stap - al moet jy dit opbreek in kort stappies van 10 min elk 3 keer per dag?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Chantal | 2011/02/03

Wil Invitro laat doen,is tans op Lilly Fluoxitine 20mg,baie newe effekte en libido is weg,dokter het my Cymgen 60mg voorgestel,is dit veilig vir Invitro later in die jaar.

Reply to Chantal
Posted by: Erika Potgieter | 2010/11/26

Ek was op Depramil, vanaf ek op Cymgen60 is het ek omtrent 5kg opgetel, is dit normaal. Niks in my eetgewoontes het verander.

Reply to Erika Potgieter
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/14

Hallo Tina
Ek is nie 'n voorstander van dieetmiddels nie - dit is meestal nie baie gesond vir jou nie, en werk in elk geval net tydelik. Die oorsaak van jou gewigstoename is waarskynlik die Cymgen - so vra jou dokter of jy nie dalk eerder iets anders soos Wellbutrin of Serzone kan probeer nie? Oefening is baie belangrik vir mense met fibromialgie - kyk of jy dalk 30 min per dag kan stap - al moet jy dit opbreek in kort stappies van 10 min elk 3 keer per dag?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement