advertisement
Question
Posted by: Elika | 2010/06/28

Fibromialgie

Goeie mô re, Dr. Bets
Was 07/06/2010 weer by my Dr. &  hom gesê  wat u moontlike diagnose is, ek het al in 2007 vir die dr''s gesê  dis wat my makeer na ek my simptone op internet gesoek het, maar nou ja!
Dr v Vuuren het vir my Cymbalta 60 voorgeskryf, die pille maak my angstig, tot my kakkebene voel of hulle styf strek, toe skryf hy Xanor voor. Ek het nog nie weer een van die twee pille gebruik nie, het nie die voorskrif vir die Xanor gaan haal nie. skrikkerig vir albei, sien Xanor het baie newe effekte. Ek drink nou maar ''n halwe van die 3mg Bromazepam in die aand, Dr van Vuuren sê  ek moet wegbly want dis hoogs gewoontevormend.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elika
Ja Bromazepam is eintlik nie goed om langtermyn te gebruik nie - gee ook baie onttrekking simptome. Xanor is ook eintlik familie van Bromazepam. Kyk of jy nie liewer by 'n rheumatoloog kan uitkom nie - waar bly jy?
Cymbalta is eintlik beter om te gebruik maar dalk moet jy met die 30 mg per dag begin tot jy daaraan gewoond is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: mev Botha | 2015/08/19

Ek was in Sept 2013 na dr met ligte beroerte en werk later weer by hom oordat rk nie kon slaap nie want slaapelosheid in ons famielie ek het hom ook gese ek het barlows syndroom en lei aan GAD (genersl anxiaty disorder) hy het my dadrlik op bromazepam 6 mg en 20 mg xolnox gesit dis 2 jaar terug . Ek het sover geen ptobleeme met die madikasie nie maar wil die bromazepam los oor my daaglikse kopseere en het geen newe effekte behawe kopsere nie. Hie kan ek afkom van bromazepam af soos ek se eks al 2 jaar op 6mg ek gebruik nou net n halwe een in aand hoe lank moet ek halwe een mee aangaan voor ek sny na kwart en van kwart na nix. Eks onsettend bang enige iemand met raad asseblief kontak my 078 057 4011 ek het geen mefiese gonds en ons staat hospitaale hier in ooskaap wil nie help nie

Reply to mev Botha
Posted by: Elika | 2010/06/29

Goeie mô re, Dr. Bets
Kan eers vir 27/09/10 ''n afspraak by die rheumatoloog Dr Christa Visser hier in Pretoria kry. Ek is ook in Pretoria. Ek sal eers dan vir Dr van Vuuren vir die 30mg vra.
Baie dankie

Reply to Elika
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/28

Hallo Elika
Ja Bromazepam is eintlik nie goed om langtermyn te gebruik nie - gee ook baie onttrekking simptome. Xanor is ook eintlik familie van Bromazepam. Kyk of jy nie liewer by 'n rheumatoloog kan uitkom nie - waar bly jy?
Cymbalta is eintlik beter om te gebruik maar dalk moet jy met die 30 mg per dag begin tot jy daaraan gewoond is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement