advertisement
Question
Posted by: Valie | 2008/12/16

Fibromialgia, spinnekopbyt Limfosiet tel

Eerstens lei ek aan Fibromialgia - verskeie medikasies al probeer. Drie weke terug deur spinnekop gebyt - ervaar toe erge moegheid, sweet en naarheid - gaan vir 3 Neurobion inspuitings - laat toets my bloed vir Limfosiet en my telling is 41.2 - kan dit op enige iets anders dui buiten dit waaroor ek navraag doen hierbo - het dit iets met limfkliere te doen - is daar nog medikasie buiten multivitamien wat u aanbeveel Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Valie
As jou witbloedsel telling so hoog is is daar 'n onderliggende infeksie waarvoor jy waarskynlik antibiotika nodig het.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anita | 2009/03/10

My witbloedtelling is 125, het erge kopseer, moegheid en pyn in been. Is 4 maande op yster medikasie. Wat kan oorsaak wees?

Reply to Anita
Posted by: Zexeon | 2008/12/16

Jou immuunstelsel..........

Reply to Zexeon
Posted by: Zexeon | 2008/12/16

.........limfosiete is jou witbloedselle en die kan dui op infeksie wanneer jou telling verhoog is.......ek dink stress kan ' n uitwerking op jou imienstelsel he wat jou liggaam ook meer vatbaar maak vir infeksies... jou naaste limfkliere swel gewoonlik wanneer jy infeksie het.............Ek dink vit. C kan ook nie skade doen.....

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement