advertisement
Question
Posted by: Lara | 2010/08/16

Fibro

Hello dr

Kan Fibromalgia neurologiese probleme veroorsaak en hoe gevaarlik is dit? My fisio het my vertel dit is nie gevaarlik nie maar moet maar net verduur word, die pyn bedoel ek nou. Maar nou hoor ek van mense wat MRI''s en CAT scans ens gekry het agv Fibromalgia en daar word vir die spesifieke vrou gesê  sy kan enige tyd ''n beroerte kry. Hoe gevaarlik is Fibro en kan dit ''n mens se sig beinvloed?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lara
Fibromialgie veroorsaak nie beroertes nie. Sy het dalk 'n ander siekte toestand terselfdertyd. Fibromialgie is 'n abnormale pynrespons wat veroorsaak word deur 'n wanbalans in sommige breinchemikaliee en alhoewel dit mens ellendig laat voel, is die grootste risiko dat jy depressie ontwikkel agv die chroniese pyn. Oor die langtermyn veroorsaak dit nie neurologiese skade nie. Laegraadse oefening elke dag, lae dosis antidepressante om jou serotonien vlakke te verhoog, aanvullings (magnesium en vitamiene B's) kan almal help om dit beter te maak.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/16

Hallo Lara
Fibromialgie veroorsaak nie beroertes nie. Sy het dalk 'n ander siekte toestand terselfdertyd. Fibromialgie is 'n abnormale pynrespons wat veroorsaak word deur 'n wanbalans in sommige breinchemikaliee en alhoewel dit mens ellendig laat voel, is die grootste risiko dat jy depressie ontwikkel agv die chroniese pyn. Oor die langtermyn veroorsaak dit nie neurologiese skade nie. Laegraadse oefening elke dag, lae dosis antidepressante om jou serotonien vlakke te verhoog, aanvullings (magnesium en vitamiene B's) kan almal help om dit beter te maak.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement