advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2011/07/26

FertilAid

Ek en my man is al 3 jaar getroud en dink daaraan om met ''n gesin te begin. Ek sukkel vreeslik met vaginale droogheid en gebruik KY Gel. Kan ek aanhou om dit te gebruik of maak dit sperm dood? Ek het ook gelees dat FertilAid help wanneer mens probeer swanger word. Kan ek en my man dit gebruik of is dit nie gesond nie? Indien ons dit kan gebruik, moet ek aanhou met my Centrum vitamiene of nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jy kan beslis KY jellie gebruik, aangesien dit nie die sperm sal dood maak nie. FertilAid is 'n homeopatiese produk met essensiele vitamiene en dit word aangedui om jou kanse op swangerskap te verhoog. Jy kan hierdie produk saam met Centrum gebruik.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement