advertisement
Question
Posted by: Caren | 2010/02/01

Ferritien baie verhoog

Bloed getrek. Ferritien baie verhoog. 501. Lewer normaal

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Caren
Ferritin kan verhoog wees in mense met die yster stoor siekte hemosidderose, of na herhaalde bloedoortappings. Dit is egter ook 'n akute fase proteien wat kan verhoog met inflammasie, lewersiekte, outo immuunsiektes, kanker of metaboliese sindroom (insulien weerstandigheid) Jou dokter sal seker bietjie verder soek om te kyk wat dit veroorsaak. Miskien moet jy ook so oor 3 maande dit weer toets en kyk of dit afkom, of opgaan.
Dr Bets



The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/01

Hallo Caren
Ferritin kan verhoog wees in mense met die yster stoor siekte hemosidderose, of na herhaalde bloedoortappings. Dit is egter ook 'n akute fase proteien wat kan verhoog met inflammasie, lewersiekte, outo immuunsiektes, kanker of metaboliese sindroom (insulien weerstandigheid) Jou dokter sal seker bietjie verder soek om te kyk wat dit veroorsaak. Miskien moet jy ook so oor 3 maande dit weer toets en kyk of dit afkom, of opgaan.
Dr Bets



Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement