advertisement
Question
Posted by: Ann | 2008/10/01

FeLV virus

Ons het gewonder waarom die FeVL inenting nie ook standaard saam met die ander jaarlikse inentings gedoen word nie. Na ' n onlangse besoek aan my veearts het hy voorgestel dat ek my 3 Maine Coons inent teen hierdie Feline Leukemia Virus wat blykbaar al hoe meer sy kop uitsteek in Kaapstad area. Sou u dieselfde voorstel? Enige risikos?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Ann

Dit is vir baie mense te duur om die leukemia enting vir hulle katte te gee. Ek beveel dit altyd aan en is die moeite werd al kos dit meer. Jy kan ook jou katte eers laat toets vir leukemia voor jy hulle ent as hulle al ouer is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement