advertisement
Question
Posted by: Judy | 2011/05/30

Feeling funny

Ek het so n week terug n nare ondervinding gehad. Ek het n snaakse gevloeg gekry. my lyf het in sweet uitgeslaan, was yskoud, my mond het n sout smaak gehad en my arms het dood gevoel. Sedertdien het ek dit 4 maal gehad. Ek was namy dokter maar hy kon niks fout find nie. Hy het vir my slaappille gegee en Zopax 1.0 en Zopvane en Narocod . Wat was dit en hoekom die pille? Hy het niks gese nie net dat hy nie weet wat dit is nie. Ek het hoe bloeddruk en dit bly 175/135. ek drink prexum en ridaq 2.5 en n halwe aspirien in die oggend. Help asseblief!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Judy

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n verwysing na 'n neuroloog vra, sodat jou simptome ondersoek kan word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement