advertisement
Question
Posted by: Bea | 2009/11/13

evening primrose omega 6 (500mg)

hi

Ek wil graag iets vrae .My dokter het vir my gese ek kan evening primrose omega 6 (500mg) drink drink maar ek sien daar kan " side effects "  en dis ook nie " FDA"  goed gekeer nie.Moet ek dit liewers nie drink nie? Of kan ek dit maar drink?

Groete Bea

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bea

Evening Primrose Omega 6 word algemeen in Suid-Afrika aanvaar en word beskou as 'n goeie produk om te gebruik. In Amerika en in ons land val dit onder "food additives" en nie onder erkende beproefde medikasie nie. Jy kan dit dus maar drink.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Bea | 2009/11/13

En ek gebruik Manna vir my pcos sal dit saam met dit gaan?

Jammer vir die vrae

Reply to Bea
Posted by: Bea | 2009/11/13

En nog ding ek het pcos en ek wil weet of dit nie dalk dit erger sal maak nie?

Reply to Bea

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement