advertisement
Question
Posted by: Alisa | 2008/10/28

Etes

Is dit die beste om jou hoofmaaltyd in die middae te eet? Ek eet tans in die middae slegs iets lig en saans my hoofmaaltyd. Gewoonlik gaan stap ek vir ' n uur en kom dan net voor 7 by die huis. Dit veroorsaak dat ek so net na 7 eers eet. Sal dit veroorsaak dat ek stadiger gewig verloor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Alisa
Streng gesproke behoort mens wel jou hoofmaaltyd in die middag te eet, maar dit is nie altyd maklik in die moderne lewe nie. As jy 'n lae-vet, lae-energie dieet gebruik, sal dit nie saak maak aan jou gewigsverlies of jy jou hoofmaaltyd in die middag eet nie.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement