advertisement
Question
Posted by: Joey | 2010/09/14

Estrogen vs hormones

Ek is 60 en redelik gesond,het 2 jr gelede uitgevind my bloed is hiper stolbaar, het alle pille gestaak. My eierstokke is verwyder, my dr beveel plakker aan en 2e dr se nee glad nie!! Het nou intussen probleme met my blaas ontwikkel besoek ander dr, hy is oortuig dit is agv hormoon tekort en skryf Livifem voor..wat nou. Volgens hom is estrogeen en hormoon behandeling nie dieselfde.
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Joey
Livifem se aanwysings sê dit moenie gegee word as daar geskiedenis van hartsiektes en trombose is nie (kyk http://home.intekom.com/pharm/donmed/livifem.htm)As dit net vir 'n blaas is wat lek, is 'n esterogeen vaginale roompie baie veiliger om te gebruik, want dit verhoog nie die bloedvlakke so erg nie en werk meer op die lokale weefsel. Ek sal huiwerig wees om vir jou hormone voor te skryf.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/15

Hallo Joey
Livifem se aanwysings sê dit moenie gegee word as daar geskiedenis van hartsiektes en trombose is nie (kyk http://home.intekom.com/pharm/donmed/livifem.htm)As dit net vir 'n blaas is wat lek, is 'n esterogeen vaginale roompie baie veiliger om te gebruik, want dit verhoog nie die bloedvlakke so erg nie en werk meer op die lokale weefsel. Ek sal huiwerig wees om vir jou hormone voor te skryf.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement