advertisement
Question
Posted by: An | 2010-09-25

Estrofem

Naand Dokter,
Ek is 61 jaar oud en gebruik vir die afgelope 11 jaar Estrofem 1mg. My suster is onlangs oorlede aan borskanker. Ek is nou baie bekommerd, aangesien ek weet dat ek ''n hoë  risiko is. Ek het elke jaar, met my jaarlikse ondersoek bevestiging van my ginokoloog gekry dat ek moet voortgaan daarmee. Ek het nou so groot geskrik dat ek besluit het om dit te staak. Wat is die beste manier om dit te doen, aangesien ek dink dat ek dit nie sommer eensklaps kan los nie.

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

An

Estrofem hoef nie "ge-taper" te word nie en jy kan dit net staak met die laaste tablet. Dit is moontlik dat jy die simptome van menopause sal ondervind.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement