advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2009-01-11

Erosie

Dokter, ek was vir ' n gastroskopie en die uitslag is as volg: Erosie in die maag (baie rooi gebrand) en hy het ' n biopsie gedoen, maar ek het nog nie weer iets van hom gehoor nie, so ek dink dis ' n goeie teken. Ek sukkel net soms met sooibrand en branderigheid aan die einde van my ribbes, maar niks ernistigs nie.

Wat is die gevolge van die " erosie"  as ek dit nie met medikasie behandel nie? wat veroorsaak erosie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Kontak asseblief jou dokter. Die uitslag van die biopsie moet verkry word. H-pylori infeksie moet ook uitgeskakel word, aangesien dit die hoofrede vir die vorming van maagsere, erosie en ulkusse is.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement