advertisement
Question
Posted by: anita | 2011-03-03

erge vloei met menstruasie

Eerstens het ek jare gesukkel om swanger te raak, het ons seun op 38j gehad. Na dit ek ek begin sukkel met my menstruasie, pynlik en die eerste 2 tot 3 dae moet ek by my huis wees, anders het ek n groot probleem en verleentheid. Moet baie in die nag ook opstaan. Dit het nogals n negatiewe invloed op n mens se lewe, moet altyd alles rondom dit beplan, kan op so n dag ook nie eens kerk toe gaan of n geleentheid bywoon nie.

n Gynae het al die pil voorgeskryf om my hormone weer op koers te sit, maar dit het nie gehelp nie. My siklus spring soms met n week aan, een keer met 2 weke. Wil net weet watse raad daar is vir die probleem.

Dankie by voorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It depends what the cause is. Possible causes are fibroids, endometriosis or hormonal.If it is hormonal, your main options are the Pill, Mirena, injectable or hysterectomy.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: mits | 2015-07-16

Wat is die voorkoms van klonte trowyl jy pms het Iemand help asb

Reply to mits
Posted by: mits | 2015-07-16

Wat is die voorkoms van klonte trowyl jy pms het Iemand help asb

Reply to mits
Posted by: gynaedoc | 2011-03-07

It depends what the cause is. Possible causes are fibroids, endometriosis or hormonal.If it is hormonal, your main options are the Pill, Mirena, injectable or hysterectomy.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: anita | 2011-03-04

Hi Bee-Bee

Ek het lank gesukkel om swanger te raak, een miskraam gehad, dit was maar n moeilike tyd in ons lewe. Het toe net op n stadium besluit dis genoeg, want dit drein alles uit jou uit. Ons het toe n seun aangeneem, n wonderlike kind, van baba af, ons goed reg gekry vir die volgende een, ja toe besluit die Here anders, en gee vir ons n eie kind, ons het net die 2, nooit gedink ons sal hulle ooit kan he nie. Ja so loop jou paadjie, vooraf weet jy nie die rede daarvoor nie, maar hulle is n blessing. Die dokters kon nooit my probleem opspoor nie, dit bly maar nog n raaisel vandag.

Ja die erge vloei is maar n groooot probleem, soms voel dit of n kraan oopgedraai is, en ja dit is maar n pyn om jou lewe daarvolgens te reel. Ek voel daar moet iets vir ons vroue gedoen word daaromtrent, daar moet iets wees, so as daar iemand is wat weet laat ons weet.

Sterkte vir jou ook.

Reply to anita
Posted by: Bee-Bee | 2011-03-04

Hi Anita,

Weet jy wat die rede was waarom jy gesukkel het om swanger te raak met jou seun? Hoe lank het julle gesukkel?

Ek vra net want ek het ook erge vloei.... so erg dat ek nie normaal kan funksioneer nie. Klonte so groot soos die palm van my hand. Ek is nou `n bietjie bekommerd oor my vrugbaarheid-situasie.

Ek weet dat die Gynea vir my gesê  het dat dit endometriosis kan wees of fibroids of adenomyosis (endometriosis van die baarmoeder).

Hulle sê  dat vrouens dit kan kry, maar ek dink dit raak `n probleem as jy dit ELKE maand kry.

Ek werk ook nog, so ek sit met een groot probleem oor daai tyd, want ek kan nie elke maand wegbly van die werk nie.

Sterkte!!! laat weet hoe dit gaan

Reply to Bee-Bee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement