advertisement
Question
Posted by: Sonja | 2011/08/24

Erge pyn in die skouer

Regter skouer op die sleutelbeen, sukkel al 3 jaar en raak net erger.
Hospitalisasie 2008 vir dubbel pneumonie, 8 dae í n koma''geplaas met geweldige dosisse kortisoon, om my lewe te red, skouer en regter been nie weer dieselfde, Skouer pyn/brand verskriklik as ek werk op die rekenaar met die muis, het al vir behandeling gegaan maar wil nie help nie. So seer in my nek op party dae dat ek wil naar word.Binne in by die ''joint''van die skouer en agter op die vlerkie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Daar is 'n moontlikheid dat jou probleem 'n neurologiese een is as ek jou simptome lees en Torakale Uitgangsindroom ( Thoracic Outlet Syndrome) is een van die moontlikhede. Kyk na ons webblad by
http://www.shoulderinstitute.co.za/thoracic_outlet_syndrome.php en sien of jy van die simptome herken. Jou sal 'n spesialis moet sien en spesifiiek 'n skouer spesialis sal jou die beste antwoord kan gee na hy jou ondersoek het

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Jaenine Duvenage | 2011/11/07

Goeie dag

Ek het vir die afgelope 2 maande ''n vreeslike brand gevoel \ skerp pyn agter my regterkantse vlerkie.

Wat veroorsaak dit en hoe kan dit behandel word?

Baie dankie, ek waardeer u hulp hierin.

Reply to Jaenine Duvenage
Posted by: Johnny Buys | 2011/10/26

Geagte Dokter
Ek rig hierdie skrywe namens my vrou. Sy kry ''n uitslag op haar voete, spesifiek net waar haar skoene se bantjies raak. Dit jeuk geweldig baie, so erg dat sy huil.
Baie dankie

Reply to Johnny Buys

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement