advertisement
Question
Posted by: jess | 2012/08/02

erge pyn

Goeie dag Dok, ek is 57jr en het geen medies nie ek het verlede woensdag op gestaan met n verskriklike pyn agter my rug .Dis waar jou bra kom en aan die kante onder my arms ek was baie kortasem en dit het gevoel of ek nie asem kry nie , ek is na ''n dokter wat aan my betamox gegee het en katafast vir die pyn . Ek het die kurses voltooi maar het nog net so pyn ek drink een katafast in die more en een in die aand dan is die pyn bietjie beter maar ek hou so n dowe pyn tussen my blaaie wat sal u aan beveel ek kan die pyn nie meer hanteer nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jess

Ek dink jy het pyn as gevolg van spierspasma en onderliggende inflammasie van jou rug. In lig van jou kortasemheid, stel ek wel voor dat jou dokter jou ook vir plate van jou borskas stuur. Indien daar niks met jou longe verkeerd is nie, kan jy 'n fisioterapeut konsulteer om jou rugspierspasma aan te spreek. Vir pyn verligting kan jy twee Lenadol tablette, drie maal 'n dag gebruik. Dit mag egter slegs vir 'n periode van 10 dae gebruik word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement