advertisement
Question
Posted by: Annie | 2010/05/04

Erge moegheid

Sal ''n magnetiese armband help om erge moegheid te verlig. Ek het nie ''n skildklier nie en laat toets my vlakke gereeld, maar soms is ek ongelooflik moeg. Indien dit wel sal help waar kry ''n mens dit te koop. Ek woon in die Noord Kaap. Ek gebruik ook ''n magnesuim en kalsuim aanvulling.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

ek dink jy moet nog steeds na jou skild klier kyk. Daar sal 'n medise rede wees hoekom jy moeg is. Die armbande help gewoonlik meer vir arthritis en acidity in die liggaam. Ek stel voor jy gaan sien 'n homoepaat om uit te vind hoekom jy so moeg is.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement