advertisement
Question
Posted by: anita | 2011-03-24

erge maagpyn

Ons seun, 9j oud, het baie oor en mangel ontstekings gekry. So 3 j terug het hy begin kla van sy maag raak seer, van verlede somer af, is sy maag aanmekaar seer. Daar is al baie toetse gedoen, eers het hulle gedink dit is sy niere, maar sy organe was toe reg. Met die CT scan is bevind hy het n opstruksie in sy dun derm. Hulle wil nog n barium toets doen, en dan sal ons sien wat verder. Die groot probleem is sy maag maak of te veel suur of te veel gal. Hy was behandel vir te veel suur, dit is nou gestop nadat hulle weet wat die probleem is, die medesyne het ook in alle geval nie gehelp. Hy eet baie min, baie kosse is uitgeskakel, soos alle vleis, alle gluten produkte, suiwel en suiker produkte. Eet net sekere groentes. Soek graag hulp en raad om die suur of gal te verbeter, want dit begin by die maag stoot dan op na sy keel, en ons kan sien dit brand baie. Ons is bang vir die skade wat dit kan aanrig. Watter kosse sal ook help? Ons is regtig raad op, en wil die outjie net weer gesond he en moet iets doen tot en wyl ons wag vir verdere toetse en dalk n operasie om die dun derm reg te stel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai

die volgenede is voorstellings. Ek sal nog steeds voorsteel dat jy 'n homoepaat gaan sien.

1. Boldocynaria (vogel) 10 drops three times daily
2. Ultra inflam - metagenics (help om inflammasie weg te vat)
3. Iberogast - help vir pyn

Groete en mooi bly
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement