advertisement
Question
Posted by: Bella | 2010/05/04

Erge knie pyn

Help asb, het so 8 jaar terug probleem met linker knie begin kry. Skielike steek pyne (so erg dat my bene knak onder my), knie wat swel sonder rede asook swelling onder die knie effe meer na die regter kant.

X-strale het getoon dat my been van die knie af onder toe met as ek reg onthou ongeveer 35 grade skeef is, maar die ortopeed kon daardie tyd nie verseker sê  dat dit die oorsaak van die pyn is nie. Hy het wel my knie binne gespoel en effe grof gemaak maar die pyn het steeds nie heeltemal weg gegaan nie.

Deesdae voel dit as of die pyn heeltemal van voor af teenwoordig is. Kan die oorsaak dalk iets anders wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Ek het die vraag na die kniespesialis gestuur en hoop dat hy gou sal antwoord

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/05/08

Ek het die vraag na die kniespesialis gestuur en hoop dat hy gou sal antwoord

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement