advertisement
Question
Posted by: sunet | 2010-12-14

erge hoofpyn

stywe nek hoofpyn voor agter oe middel bo en agter tot in nek, voel duislig &  naar. het vanoggend begin 2 panado kapsules gedrink was effens beter vir so 30 min na 1 uur. raak nou weer net erger.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sunet
Hoofpyn, naarheid en stywe nek kan simptome wees van breinvlies ontsteking. Sien eerder 'n dokter so gou moontlik
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: raad op ekke | 2016-03-09

Hi. Ek sit nou al 3 weke met hoofpyn wat onder in my kaak begin het, versprei op na my oor en dan so die helfte van my kop, dit als aan die regterkant. Bloeddruk en al dai is 100%, was by dr. Ook geen fout met my oë of ore of tande nie. Is behandel vir migraine, maar ook nie gehelp nie. My hare val ongelooflik uit, liggaam hou water terug. Van vanmiddag af het my nek aan die linker kant begin styf word, so in my kop in. ENIGE RAAD, EK IS RAAD OP.

Reply to raad op ekke
Posted by: Dale | 2015-11-15

Nek styf naar duislig voete erg geswel spatare op voete sweet erge hoofpyn linker slaap kant word snags wakker v hoofpyn moeg help asb

Reply to Dale
Posted by: anon | 2010-12-15

Ek kry gereeld spannings hoofpyne a.g.v. stywe nek / kop / skouer spiere. Wat help vir my is om 1 Betapyn en 1 Norflex saam te drink, maar dit het die geneigdheid om mens bietjie uit te sit, so wees maar versigtig as jy nog moet bestuur of iets. Jy kan beide medisynes oor die toonbank by enige apteek koop.

Sterkte!!

Reply to anon
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-15

Hallo Sunet
Hoofpyn, naarheid en stywe nek kan simptome wees van breinvlies ontsteking. Sien eerder 'n dokter so gou moontlik
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement