advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2009/11/26

Erge been pyne

Soos deur jou voorgestel was ek vir n sonar van beide die onderkant van my bene geen fout kon gevind word nie dr gee
slow mag/ en cataflam die pyn word erger en trek nou hoer
op in my bene wat is my vlg stap. Pyn baie erg as ek stil le in die
bed word bietjie beter as ek beweg.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tessa
Het hy ook gekyk dat daar nie enige senuwees knyp in die rug nie en dat jou suiker normaal is? As alles daar reg is kan jy dalk rustelose bene sindroom he: kyk http://www.health24.com/medical/Condition_centres/777-792-4259-4260,11881.asp
Jou dokter kan dan iets soos Tryptanol of Tegretol probeer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/26

Hallo Tessa
Het hy ook gekyk dat daar nie enige senuwees knyp in die rug nie en dat jou suiker normaal is? As alles daar reg is kan jy dalk rustelose bene sindroom he: kyk http://www.health24.com/medical/Condition_centres/777-792-4259-4260,11881.asp
Jou dokter kan dan iets soos Tryptanol of Tegretol probeer.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement