advertisement
Question
Posted by: JvN | 2008-12-14

Erg Hooikoors

Beste Dr. Bets,
Ek werk nou vir die afgelope 7 mnde in Qatar en hier is baie stof. Ek het gedurig baie erg hooikoors. Het Claritine gebruik maar dit help nie. Ek het eenkeer by apteek in Doha, Qatar gevra en hulle het vir my Cirrus gegee. Hul dosis aan my was twee per dag. Dit het onmiddelik gehelp en ek het later net een per dag gebruik. Die pakkie het op geraak en drie dae na dit oorval ' n hewige hooikoors my weer. Ek is bang om dit vir te lank te gebruik. Ek kom egter terug na SA volgende week. In SA het ek selde of soms hooikoors gekry. Vraag: Behoort my hooikoors probleem weer te normaliseer soos voorheen in SA?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is baie moeilik om te voorspel of jou hooikoors in SA sal normaliseer. Jy sal daarom egter maar moet terug kom en kyk wat gebeur. 'n Baie goeie produk om te gebruik is Aspen se AP Loratadine.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement