advertisement
Question
Posted by: paul | 2010-02-09

ereksie probleme

Ek is 65 jaar oud en geniet . goeie gesondheid-baie aktief
Ek ondervind verskeie ereksies gedurende die nag en word
wakker met ' n stywe, harde ereksie. Sodra ek egter opstaan verslap die ereksie aansienlik . Dui dit op aarklepprobleme in die penis? Ek is reeds jare op slegs matige hipertensiemedikasie en tenbloka.Wat beveel u aan om die ereksie te behou? Dankie by voorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

most likely you are suffering from Erectile Dysfunction (ED). one of the symptoms of ED is the inability to hold / sustain an erection. please see your GP for the treatment of ED

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: buddie | 2010-02-10

Wonderlik,ek glo ook nie aan enige van hierdie apparate nie, wat ek al ondervind het was dat ek en die vrou kyk so nou en dan na ' n stoute vidio en dit help ook die lus aan,sterkete verder

Reply to buddie
Posted by: paul | 2010-02-10

Dankie vir jou inset. Na waterafslaan is die stywe ereksie weg.
Slap word gedurende seks vind nou en dan plaas maar indien die opwarmnproses reg is voltooi ek dt. Ek ondervind egter soms nie die hardheid vd morning glory nie.Prostaat is 100%
volgens bloedtoets.Ek glo nie aan onnatuurlike " apparate"  ringe ens. nie maar wonder tog.. Nog nooit Viagra probeer nie. Dr het my net ' n tetestoroon inspuiting gegee wat niks gehelp het nie.
Volgens vriende kan sekere kruiemiddels ook help-enige ondervinding?Ek gebruik wel foliensuur tablette.

Reply to paul
Posted by: buddie | 2010-02-10

Om op daardie ouderdom nog wakker te word met ' n stywe een is nie te versmaai nie, soos u weet noem mens dit ' n"  morning glory"  . Moet jy eers gaan water afslaan en dan word jou penis slap.As jy gedurende seks slap word dan is daar fout, maar as jy nie slap word en die daad kan klaarmaak dan is alles nog reg.Hopenlik gaan jy elke jaar vir ' n prostaat ondersoek, ek is ook in die ouderdomsgroep waar ek elke jaar gaan vir die ondersoek. Met my gebeur dieselfde, kry gedurende die nag meer as een maal ' n stywe en staan op met een, maar dan moet ek eers gaan waterafslaan om hom slap te kry.

Reply to buddie
Posted by: sexologist | 2010-02-09

most likely you are suffering from Erectile Dysfunction (ED). one of the symptoms of ED is the inability to hold / sustain an erection. please see your GP for the treatment of ED

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement