advertisement
Question
Posted by: Anna | 2009-02-06

Ereksie en testikelkanker

Hi dr ek wil graag weet of ' n man nog ' n ereksie kan kry as sy testikels verwyder is as gevolg van kanker of weens besering.Wat van as dit prostaatkanker is en die prostaat is verwyder.As dit te lank is om te verduidelik waar kan ek meer inligting kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Dear Anna,

Erections are possible once the testes have been removed. If the prostate is removed for treatment of cancer, erectile dysfunction is common due to nerve damage from the surgery. Alternative ways of creatiing an erection are available. A man in this situation needs to see a therapist for support.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Frans | 2016-01-22

Ereksie geskied agv bloed wat is penis opstoot, Penis het fyn arre sou die arre geblok wees wens dik bloed of Geblok deur verkeerde eet gewoontes is ereksie skaars, Drink elke tweede aand droe rooiwyn kry Cain pepper, Die rooiwyn maak arre skoon ,

Reply to Frans
Posted by: jan | 2015-03-12

you are saying that when the nerves were damaged when the prostate is removed one must see a theraphist.where can one find one .I am living in limpopo

Reply to jan
Posted by: Anna | 2009-02-07

Baie dankie vir die inligting maar hoekom praat jy van oumans.Kry jonger mans nie ook prostaatkanker nie of is dit net ouer mans?

Reply to Anna
Posted by: STALLION | 2009-02-06

Ja, dit is ' n lang en ingewikkelde storie om te verduidelik.

' n Man sonder testikels het nie net sy ereksies verloor nie maar ook die testosteroon wat sy manlike seksdrange beheer. Hy verloor ook die hare op sy lyf. Verwydering van ' n man se testikels is dikwels ' n laaste uitkoms vir ou mansmense wat prostaatkanker ontwikkel het

As ' n man se prostaat verwyder is, is hy nog steeds naby aan ' n volledige man mits hy steeds testikels het. Baie mans kan hulle ereksies na ' n paar maande van herstel herwin as die uroloog die senuwees rondom die prostaat kon spaar. Dit wil sê  dat ' n man wat VOOR sy prostaatverwydering goeie ereksies kon kry ' n redelike kans het om dit agterna te herwin. As hy voor die tyd reeds sy ereksies verloor het gaan die prostaat operasie nie sy ereksies terugbring nie.

Reply to STALLION

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement