advertisement
Question
Posted by: winnie | 2010/12/06

ereksie

ek weet nie is dit ek of my man nie maar maar hy kry nie altyd ereksie nie ek kan maak net wat ek wil soms in die helfde van sex dan is hy pap ek kan speel met sy penis dit help nie n -|- doen niks nie ek kan kaal voor hom loop sit net soos ek wil dit laat hom nie eers n ereksie kry nie ek voel so onvroulike en verwerp en ons is baie lief vir mekaar ek hou van sex darem nie elke aand nie maar as ons sex het wil ek dit genie wat nie nou gebeer nie gee raad asseblief

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Winnie,

Dit klink vir my jou man het erektiele disfunksie ontwikkel. Dit is 'n baie algemene seksuele probleem onder mans. Hoe ouer mans word hoe al hoe meer gereeld kan dit voorkom. Daar kan taamlike 'n paar bydraende faktore wees wat dit veroorsaak. Dit kan wees agv van emosionele faktore (soos stress, depressie), mediese faktore (siektes soos hoe bloedruk, diabetes en ander siektes sowel as hul medikasies), ouderdom en veranderings in die ligaam speel ook 'n rol ens. Ek stel voor dat julle 'n seksterapeut sien vir 'n assessering of begin eers by julle Dr en doen navrae of daar eers enige mediese redes hiervoor is.

Die probleem is wel behandelbaar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: jelly | 2010/12/07

Ja ''n mens kry maar sulke narre in ons gemeenskap.Die beste wat ek aan kan dink is dat hy regtig maar ''n afspraak moet maak met julle dokter. Daar is egter ''n pil met die naam van High Rise wat help, maar maak eers seker by jou dokter.

Reply to jelly
Posted by: winnie | 2010/12/06

nee hy gebruik geen pille nie het colestrol en is 48 jaar oud jammer dokter net iets vir die persoon wat silke lellike goed skryf vir comment

vir die persoon wat niks het om te doen nie soek vir jou n werk dan hoef jy nie silke aan merkings maak nie

Reply to winnie
Posted by: In engels asb!!!! | 2010/12/06

Doooooooooooooooooos

Reply to In engels asb!!!!
Posted by: jelly | 2010/12/06

Jy hoef nie onvroulik te voel nie, in die eerste plek gebruik jou man enige medikasie , soos bloedrukpille , suikerpille of enige medikasie, want dit kan ook die oorsaak wees dat hy nie ''n ereksie kan kry nie.Hoe oud is hy?Kry hy enige oefeninge, hy loop nie rond nie of kry dit erens anders nie.(verstaan mooi, ''n mens moet eers sy geskiedenis in ag neem voordat jy raad kan gee, ek was in dieselfde boodjie en al die tyd was dit die bloeddrukpille wat ek drink wat dit veroorsaak het)Skryf weer asb.

Reply to jelly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement