advertisement
Question
Posted by: HJ Niemann | 2010-12-02

Ereksie

Sukkel om ereksie te hou. Kry ereksie maar nie lank nie. Het viagra probeer maar help nie. Gee raad asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Jou ouderdom is belangrik (hoe ouer, hoe groter kans dat alles nie meer so mooi wil werk soos in die verleded nie) en ander siektes. Diabetes, en Hoë bloeddruk kan ook dit kompliseer. Ons weet egter dat tussen 2-4 jaar voor 'n hartaanval, mans dikwels alreeds probleme met ereksie het. Ek sou dus voorstel dat jy vir 'n goeie 'check-up" gaan en dan die SASHA hulplyn bel om iemand wat in sulke goed spesialiseer te spreek.(0860 100 262). Ek vertrou dit help. Deidre - SASHA

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: sexologist | 2010-12-03

Jou ouderdom is belangrik (hoe ouer, hoe groter kans dat alles nie meer so mooi wil werk soos in die verleded nie) en ander siektes. Diabetes, en Hoë bloeddruk kan ook dit kompliseer. Ons weet egter dat tussen 2-4 jaar voor 'n hartaanval, mans dikwels alreeds probleme met ereksie het. Ek sou dus voorstel dat jy vir 'n goeie 'check-up" gaan en dan die SASHA hulplyn bel om iemand wat in sulke goed spesialiseer te spreek.(0860 100 262). Ek vertrou dit help. Deidre - SASHA

Reply to sexologist
Posted by: Sally | 2010-12-02

Gaan dokter toe, daar kan eits wees wat dit verooksaak.

Alles van die beste

Reply to Sally

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement