advertisement
Question
Posted by: Magda | 2010/10/14

Epitol

Hi Dr. My Apteker het die afgelope paar maande my van verkeerde medikasie voorsien. die Spesialis het Epitol voorgeskryf en sy het my Toplep gegee. My medies is nou uitgeput want ek het net goedkeuring vir Epitol. Elke keer as ek hul vra waarom maak die pille my so moeg dan se hul dis die Spesialis se kombinasie van pille. Kan die pille gevaarlik wees as jy dit onnodig inkry? asb want ek het baie med probleme dankie Magda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Magda
Beide die medikasie word gebruik vir epilepsie maar die apteker mag nie die middel verander sonder om dit met jou spesialis te bespreek nie. Toplep het moontlike newe effekte soos visie probleme en verhoogde suur in die bloed.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/14

Hallo Magda
Beide die medikasie word gebruik vir epilepsie maar die apteker mag nie die middel verander sonder om dit met jou spesialis te bespreek nie. Toplep het moontlike newe effekte soos visie probleme en verhoogde suur in die bloed.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement