advertisement
Question
Posted by: LvM | 2010/09/29

Epitec, Wellbutrin &  Venlor

Ek wil afgaan van al 3 bogenoemde medisyne. Kan ek Epitec net los of het ek nodig om dit ook oor ''n tyd minder te maak? Dieselfde met Venlor &  Wellbutrin?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo LVM
Dit is beter om dit geleidelik te verminder oor 4-6 weke want om dit vinnig te los gaan baie newe effekte veroorsaak. Het jy dit met jou dokter bespreek? Gaan jy nie weer simptome begin ontwikkel as jy stop met die medikasie nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/04/26

Ek so twee maande gelede weer op epitec gesit,maar van ek dit weer gebruik tel ek gewig op. Kan dit van die epitec wees? Gebruik 250mg per dag.

Reply to Anonymous
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/29

Hallo LVM
Dit is beter om dit geleidelik te verminder oor 4-6 weke want om dit vinnig te los gaan baie newe effekte veroorsaak. Het jy dit met jou dokter bespreek? Gaan jy nie weer simptome begin ontwikkel as jy stop met die medikasie nie?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement