advertisement
Question
Posted by: willie | 2010/05/05

Epilum en Risperdal

Hi daar

My seun is 9 jaar oud en verstandelik gestrem. Hy is baie gesond en eet en lyk goed maar nie oor gewig nie. Kan basies nie praat en konsentreer nie. Ek is n enkel pa en wil weet hoe kan mens regtig sê  of sy medikasie nog doeltrefend genoeg is. Hy drink 0.5 Risperdal en 9ml Epilum in die oggende en 1ml Risperdal en 9ml Epilum in die laat middag. Persoonlik voel ek die medisyne werk nie meer want hy is baie meer in die gemoed om glad nie te kan konsentreer nie. Alhoewel hy nog nooit werklik kon konsentreer nie voel ek die medikasie het ietwat gehelp. My grootse probleem is dat sy dokter ( Lippert ) in Unitas so vol geboek is dat ons hom eers November maand kan sien. Wat staan my te doen aangesien van die dokters in Rustenburg nie die medikasie wil of kan verhoog nie. Enige ander altenatiewe dalk? Help asb indien moontlik.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Willie

Jou seun se medisyne sal regtig net deur sy (of 'n ander) spesialis aangepas gekan word na 'n deeglikse ondersoek.
Jy kan moontlik 'n afspraak probeer kry by Dr T Aduc (ook 'n Paediatric Neurologist) by die Netcare Sunninghill Hospital - Skakel(011) 2572097

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: willie | 2010/05/06

Baie dankie ek wardeer opreg

Reply to willie
Posted by: pharmacist | 2010/05/06

Hi Willie

Jou seun se medisyne sal regtig net deur sy (of 'n ander) spesialis aangepas gekan word na 'n deeglikse ondersoek.
Jy kan moontlik 'n afspraak probeer kry by Dr T Aduc (ook 'n Paediatric Neurologist) by die Netcare Sunninghill Hospital - Skakel(011) 2572097

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement