advertisement
Question
Posted by: LJ | 2011-03-08

EPILIM

Beste Dr, ek sal graag wil weet: my seun (12 jr) het 18 mde terug bloeding op die brein gehad. Geopereer en herstel. Die korttermyn geheue is aangetas. My kind word abnormaal BAIE MOEG! My dr beweer die brein wat so moeg word a.g.v. besering. Hy het hom op Epilim gesit (geen teken van uitvalle sedert ongeluk) - kan dit dalk die Epilim wees wat hom nou ekstra moeg maak?? Wase ''booster'' kan ek gee?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo LJ
Die Epilim gee gewoonlik nie moegheid nie, maar kan in seldsame gevalle mens bietjie vaak maak. Dit word voorkomend gegee omdat die brein baie sensitief is na so besering en mens maklik epileptiese aanvalle kan kry. Laat kyk net bietjie na sy ystervlakke - is hy nie dalk bietjie bloedarmoedig nie? Is die moegheid fisies (sy spiere word moeg) of word hy vaak (slaap hy goed?) of voel hy lusteloos (dalk onderliggende reaktiewe depressie agv die besering?)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-08

Hallo LJ
Die Epilim gee gewoonlik nie moegheid nie, maar kan in seldsame gevalle mens bietjie vaak maak. Dit word voorkomend gegee omdat die brein baie sensitief is na so besering en mens maklik epileptiese aanvalle kan kry. Laat kyk net bietjie na sy ystervlakke - is hy nie dalk bietjie bloedarmoedig nie? Is die moegheid fisies (sy spiere word moeg) of word hy vaak (slaap hy goed?) of voel hy lusteloos (dalk onderliggende reaktiewe depressie agv die besering?)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement