advertisement
Question
Posted by: SUSAN | 2013-02-04

epilepsie

opsoek na dieetplan vir epilepsie asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Susan
n Paar jaar gelede het die sg. 'Hoë-vet-dieet vir epilepsie' opspraak verwek. Dit kan egter slegs vir jong kinders en onder die streng toesig van 'n dieetkundige en 'n geneesheer gebruik word. Volwasse pasiënte met epilepsie wat hul toestand met medikasie beheer, kan 'n normale gebalanseerde dieet gebruik.
Klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy en doen 'n Soektog met 'Epilepsy Diet' om die artikel te lees wat ek destyds oor die dieet geskryf het.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement