advertisement
Question
Posted by: Louise | 2012/06/07

Epilepsie

Hello,my dogter het op 19 haar 1ste aanval gehad(5 jaar gelede).Sy is by ''n neuroloog in Kaapstad(blykbaar die beste).Die afgelope 6maande neem toe aanvalle toe,sy het ook geweldig las van " ice-pick" aan die linkerkant van haar kop.Die neuroloog skryf elke keer net vir haar nog medikasie by en verhoog ook elke keer haat Epitc dosis.Hy reageer nie op oproepe,e-mails of fakse nie.(Met vrae wat sy vra)Ons is nou regtig raadop en soek ''n oplossing sodat sy weer beheer het oor haar lewe.HELP ASB.MET VOORSTELLE!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louise

Ongelukkig kan ek nie 'n goeie opinie gee nie, aangesien ek nie met haar mediese geskiedenis bekend is nie. Ek stel daarom voor dat julle 'n tweede opinie by 'n neuroloog kry.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement