advertisement
Question
Posted by: Lizette | 2011-02-15

Epilepsie

Hi, ek het as kind ''n paar aanvalle gekry, in 1993 die laaste as kind (was op medikasie ook). Die laaste ''drop attack'' was in Julie verlede jaar (1e aanval in 17 jaar) Het my kop goed oopgeval en ''n gratis rit in ''n ambulans gekry :). Ek is op Epilim 300 2x per dag. Ek tel gewig op en ek ry elke dag ver werk toe alleen. Is daar enige alternatiewe medikasie wat beskikbaar is en wat maak ek met die gewig? Oefen laat ek amper flou is, maar dit bly waar dit is. I''m not impressed. Wie weet van ''n goeie neuroloog in Pta area, dis weer sulke tyd. Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lizette
Die Epilim is dalk die sondebok wat jou gewig laat optel. Daar is nuwer middels wat dit nie doen nie bv Lamictin. Dr Smuts, van Niekerk en Retief by Wilgers hospitaal is nogal bekend. Jy kan ook op Medpages.co.za kyk (regs onder - free search)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lizette | 2011-02-16

Dankie! :)

Reply to Lizette
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-15

Hallo Lizette
Die Epilim is dalk die sondebok wat jou gewig laat optel. Daar is nuwer middels wat dit nie doen nie bv Lamictin. Dr Smuts, van Niekerk en Retief by Wilgers hospitaal is nogal bekend. Jy kan ook op Medpages.co.za kyk (regs onder - free search)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement