advertisement
Question
Posted by: 1234 | 2009/05/12

Epilepsie

My dogter het epilepsie gehad toe sy klein was en blykbaar ontgroei. Sy kry egter nou vreeslike woede uitbarstings. Kan dit deel wees van die brein wat beskadig is. Dit was ligte peti mal aanvalle. Sy het haar hele skool loobaan gesukkel om te konsentreer ens. Help asb, is daar medikasie wat sy kan gebruik

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo 1234
Ek dink jy moet haar tog weer deur 'n neuroloog laat evalueer - woede uitbarstings kan 'n teken van temporale epilepsie wees. Onderliggende angstigheid of depressie kan ook 'n oorsaak wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement