advertisement
Question
Posted by: Delene | 2009/12/03

Entocort

My dogter is gluten-intolerant en het die afgelope 12 maande Entocort kapsules gedrink - 1b.d. Sy het reeds erge osteoperose - sy is 29 jr oud. Ons het die Entocort geleidelik onttrek. Sy is nou ongeveer 3 weke van dit af en nou begin sy weer met diarree sukkel ongeag haar baie streng glutenvrye dieë t. Wanneer sy egter Entocort gebruik stabiliseer die diarree baie goed en sy verloor nie so maklik gewig nie.Die spesialis sê  Entocort se werking is nie so drasties soos bv Prednisone nie. Kan jy asb vir my verduidelik of Entocort soos ander kortisoontipes, lae beendigtheid sal veroorsaak indien sy dit weer gebruik? Sy gebruik Aclasta IV vir die osteoperose.
Ek is regtig desperaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Delene

Entocord veroorsaak inderdaar MINDER verlies van beendigtheid as prednisoon, maar die vervaardiger waarsku steeds teen die gebruik daarvan in Osteoporose - Die punt is dat jy jou dogter se dokter die finale besluit sal moet neem of die voordele van die produk die moontlike nadele sal oorskry.

Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2009/12/09

Hi Delene

Entocord veroorsaak inderdaar MINDER verlies van beendigtheid as prednisoon, maar die vervaardiger waarsku steeds teen die gebruik daarvan in Osteoporose - Die punt is dat jy jou dogter se dokter die finale besluit sal moet neem of die voordele van die produk die moontlike nadele sal oorskry.

Alles van die beste!

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement